Mossel Bay Advertiser

MARKTE / MARKETS

-

• Inligting oor kermisse, basaars en markte moet ons voor Dinsdae om 16:00 bereik. Stuur dit na mba@groupedito­rs.co.za

MOSSELBAAI FAMILIE PLAASMARK

Die Mosselbaai Familie Plaasmark vind elke Sondag vanaf 08:00 tot 14:00 plaas. Die volgende mark is op Sondag, 18 Februarie. Die mark is net buite Hartenbos langs die Hartenbosr­ivier en N2. Toegang is vanaf die R102 (ou Groot Brak-pad). Kyk uit vir die FARMER'S MARKET-naambord. Die mark bied vars organiese groente, vrugte, tuisgemaak­te produkte, eetgoed en yskoue drinkgoed. Kontak Alma (082 601 9936).

HARTENBOS BOEREMARK

Hartenbos Boeremark, met meer as 80 uitstaller­s, se volgende mark is op 24 Februarie. Dit begin om 08:00 tot 14:00 en vind by die Carney-gebou op Hartenbos plaas. Daar is smullekker eetgoed en interessan­te arts and crafts-stalletjie­s. Vriendelik­e uitstaller­s en jolige musiek. Navrae Charles (082 852 1773).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa