Bejaardeforum vergader
Die Mosselbaai-bejaardeforum het op 2 Februarie by Hartenbosbejaardesorgdiens in Hartenbos vergader.
Sake wat bespreek is, was die algemene jaarvergadering wat in April gehou sal word, Golden Games, lidmaatskap en terugvoering van WCOPF.
Die onderskeie lede het ook verslag gelewer van hulle instansies en hul beplanning vir 2018.