Mossel Bay Advertiser

VLV Hartenbos ‘gaan groen’

-

Lynde Minnie van Interwaste in Hartenbos het die VLV-lede van Hartenbos ingelig oor die hergebruik­e van afvalmater­iaal. Die materiaal word gesorteer en gebaal en versend na verskillen­de fabrieke waarna dit weer gesorteer, gewas en dan in nuwe material verwerk word. Hulle “maak iets nuuts van iets ouds en spaar so die osoonlaag”.

Theuns Swanepoel, ‘n koördineer­der in Xhosa-taalonderr­ig het die lede in sy privaat hoedanighe­id toegespree­k.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa