Mossel Bay Advertiser

Op soek na visserboot

-

Visserman, skryf:

Is daar iemand op Mosselbaai of in die Wes-Kaap wat dalk 'n visserboot vir sesman het?

Dit kan 'n enkelromp wees, wat nie 'n vispermit het nie.

Kontak my, August September asseblief by 084 238 5397. Ek het 'n stokvisper­mit en kan ook snoek vang tot in die Kaap. Ek en my manne sal saamwerk en u kan u boot aan my verhuur. Dit is nie waar dat daar nie vis is nie. Daar is vis daarom wil ek graag saam met 'n booteienaa­r werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa