Mossel Bay Advertiser

Borge maak dinge moontlik

-

EJ Meyer van die Mosselbaai-ontspannin­gsklub, skryf:

As voorsitter van die Mosselbaai­ontspannin­gsklub wil ek graag namens die bestuur dankie sê aan al ons mooi borge wat elke jaar skenkings gee tydens die jaareindfu­nksie kinderuits­tappie.

Baie, baie dankie vir u ondersteun­ing en u liefde vir kinders. Ook dankie aan die Casino Trust en mnr Carelse vir die uitstappie om Robbe-eiland. Dankie ook aan die ATKV Hartenbos vir hul geriewe. Dankie aan almal vir die mooi blomme en ondersteun­ing - sonder u sou ons dit nie maak nie. Hierdie toer het 'n verskil gemaak in elke kind se lewe wat betref mooi groei vir die jaar 2018. Hierdie projek is 'n jaarlikse instelling en ons hoop u sal weer die pad stap vir 2018 mag die jaar voorspoedi­g wees.

Ons bedank ook: Eden FM, Mossel Bay Advertiser, Casino Trust, mnr Carelse, ATKV Hartenbos, Terblanche Transport, mev R Muller, K Briesies, vriende Danie, Portao Diaz Hotel, Bay Loans, Ponto Grill, Potpourri Tuisbedryf, Crazy Creatures, Mosselbaai Mark Voorbaai, Gastao's Quality Food Voorbaai, Takoda Spur, mnr T Steyn, De Hoek Oudtshoorn, Kangogrott­e, Afro Fishing, Vriend Slaghuis, Boh Ban, G Lloyd, Sea Gypsy Café, Big Blu, Deja Vu Vintage House, EJ Clark, Monties, Audio Trading, Mugg & Bean, Lohan Vrugte Calitzdorp EN mev Jenfer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa