Lions-klub ondersteun
St Blaize Lions van Mosselbaai, skryf:
Graag bedank ons al die borge wat ons fondsinsamelingsprojek ten bate van Kindersorg, ondersteun het. Die deelnemers het wonderlike pryse losgeslaan vir 'n goeie doel. Baie geluk ook aan die pryswenners. Ons dank aan: Rose and Crown, Beauty Salon, Botlierskop, Cut and Style Danabaai, HQ Tyres Voorbaai.