Mossel Bay Advertiser

Gedenkbyee­nkoms vir Kannetjie Kotze

-

Op 6 Februarie het Laerskool Hartenbos hul jaarlikse PSGatletie­kbyeenkoms aangebied en mnr Wouter Kotze van PSG Konsult, Mosselbaai het dit goed gedink om hierdie byeenkoms aan die wyle mnr Kannetjie Kotze op te dra wat soveel jare ‘n groot rol as onderwyser by Laerskool Hartenbos en op die atletiekba­an gespeel het.

 ??  ?? Hierdie manne was ook deel van die Kannetjie Kotze-gedenkbyee­nkoms. Hulle is agter: Dawie de Beer (Laerskool Hartenbos), Van Wyk Dames (Milkwood Primary), Waldo Cloete (Laerskool Wesbank, Oudtshoorn) en Danie van der Mest (Laerskool Volschenk,...
Hierdie manne was ook deel van die Kannetjie Kotze-gedenkbyee­nkoms. Hulle is agter: Dawie de Beer (Laerskool Hartenbos), Van Wyk Dames (Milkwood Primary), Waldo Cloete (Laerskool Wesbank, Oudtshoorn) en Danie van der Mest (Laerskool Volschenk,...

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa