Mossel Bay Advertiser

Hartenbos-atlete presteer

-

Laerskool Hartenbos wens hul atlete wat aan die Mosselbaai­streeksbye­enkoms deelgeneem het geluk met die prestasies. Die atlete neem volgende deel aan die Eden-byeenkoms op Oudtshoorn op Saterdag, 17 Februarie. Hier neem een van Laerskool Hartenbos se atlete die voortou in die wedloop.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa