St Luke’s trots op hul atlete
Die skoolhoof van St Luke’s Primêre Skool op Brandwag, mnr Mann, wens Melvina Matthee, Tanya Pockpas en Kyra Fillies geluk met hul pragtige prestasie tydens die afgelope naweek se atletiekbyeenkoms op Mosselbaai.