Mossel Bay Advertiser

Garden Route trots op atlete

-

Hierdie vyf atlete van Garden Route Primêre Skool het Saterdag, 10 Februarie medaljes verower by die Mosselbaai-skole se streekbyee­nkoms by die Van Riebeeck-stadion. Saam met hulle verskyn mnr Ninian Pick, koördineer­der. Hy vergesel die groep op Saterdag, 17 Februarie na Oudtshoorn waar hulle gaan deelneem aan die atletiekby­eenkoms vir primêre skole in Eden.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa