Mossel Bay Advertiser

Natuurlewe­stap na Blaauwkran­tz

-

Die naweek het 28 leerders van Hoërskool Punt se natuurlewe stapklub die Blaauwkran­tz staproete aangepak.

Dit was die eerste staproete van die jaar vir die leerders en dit het op ‘n hoë noot begin met die mooi hut by die see.

Hoërskool Punt het een van die mees aktiefste stapklubs in die Wes-Kaap. Leerders kry agt keer ‘n jaar geleenthei­d om op ‘n staproete te gaan. Dankie aan Juffrou Nel wat die leerders op elke staproete vergesel.

 ??  ?? Daar is op die strand ook gestap.
Daar is op die strand ook gestap.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa