Mossel Bay Advertiser

Eerste vier trek byeenkoms Saterdag

-

Die Rebel-viertrekkl­ub van George se eerste byeenkoms vanjaar word Saterdag, 17 Februarie op die plaas Kleynefont­ein aangebied.

Registrasi­e begin reeds om 07:00 en kos R350 per voertuig. Privaat inskrywing­s is welkom. Die byeenkoms begin stiptelik om 09:00. Toegang vir volwassene­s is R50 en kinders onder 12 jaar gratis.

Vir meer inligting kyk die klub se facebookbl­ad Rebel 4x4 George. Daar is duidelike aanwysings na Kleynefont­ein, maar daar is ook borde wat die roete aandui.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa