Mossel Bay Advertiser

Krieketlig­a-eindstryde

-

Die SWD Krieket Premierlig­a-eindstryd is vir Saterdag, 31 Maart geskedulee­r.

Volgens Albertus Kennedy moet die veld nog volgens die spanne se puntestand bepaal word.

Die Promosieli­ga-eindstryd (Saterdag, 24 Maart) se speelplek moet ook nog bepaal word, terwyl die Reserwelig­a-eindstryd (Saterdag, 17 Maart) en Vroueligae­indstryd (Saterdag, 3 Maart) op die Rec in Oudtshoorn sal plaasvind.

Op Saterdag, 24 en Sondag, 25 Februarie sal die SWD- die Noord-Kaap-vrouespann­e op die Rec mekaar die stryd aansê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa