GEBEURE / HAPPENINGS
• Gebeure moet die Advertiser teen Dinsdae om 14:00 bereik.
• Happenings must reach the Advertiser by Tuesdays at 14:00.
IQHAWE MILITÊRE VERGADERING
Militêre veterane word genooi na 'n vergadering op Sondag, 25 Februarie by Garden Route Tyres om 15:00. Navrae: William Sam (iqhawevets1@gmail.com)
SKRYWERS HOU PORT-EN-POËSIE-GELEENTHEID
Die Mosselbaai Skrywers- en Digtersvereniging vergader op Maandag, 26 Februarie by die Santos-treinrestaurant om 17:00 vir 17:30 vir 'n port-en-poësiegeleentheid. Die gasspreker is Hannes Visser, digter en redakteur van die Oudtshoorn Courant.
Hy gaan van sy gedigte vanuit sy digbundel, Nuwe Stemme voordra en gesels oor die skryf en publiseer van gedigte. Nuuskieriges en woordliefhebbers is hartlik welkom.
Toegang is gratis, maar donasies sal welkom wees om kostes te dek. Kontak Jopie (082 336 8118) vir meer besonderhede.
BOEDELBEPLANNINGSPRAATJIE
Die All Saints Kerk se mansvereniging nooi die publiek, alle kerkgenootskappe en denominasies om te kom luister na 'n gratis boedelbeplanningspraatjie by All Saints-kerksaal op Maandag, 5 Maart om 19:00.
"Baie mense is onkundig. Maak seker dat u teenwoordig is om alle onsekerheid uit te skakel."
ASTRONOMY
The Brak River Astronomical Club (BRAC) meets every second Thursday of the month at the Eden Country Inn on the R102 road, Little Brak River, at 19:00.
All are most welcome.
A donation of R20 per head covers refreshments before and after the evening talk.
For more information contact Anita Hechter (anita.hechter05@gmail.com) or Jan Svensonn (073 838 0802).
COFFEE CLUB FOR BEREAVED
A coffee club for those who have suffered a bereavement or loss has started near Dias Beach.
Meetings take place every Monday from 11:00 to 12:00. Email jddalton7@gmail. com or WhatsApp 062 712 0087 for more information.
PLAY BRIDGE
The Mossel Bay Bridge Club meets every Friday afternoon from 13:00 at the St Peter’s Church Hall, corner of Marsh and Mitchell streets, Mossel Bay.
All interested bridge players are welcome. For further information, call Dorothy Potgieter (074 668 4016).
BRIDGE @ GROOT BRAK
Bridge @ Groot Brak every Thursday from 13:00 at the Great Brak tennis club. Beginners welcome. Contact Johan (083 736 5747).
AA-VERGADERINGS
Alkoholiste Anoniem (AA) vergader elke Donderdagaand om 19:00 in die Methodiste-kerksaal in Queenstraat, Mosselbaai. Kontak Albert (076 933 4708) of Gillian (074 998 6017).
KAARTSPEEL
Kom speel kaart op Woensdae om 08:45 saam met die Kaartspelersklub. Ons leer jou en deelname is gratis. Kom, maak nuwe vriende.
Enigeen is welkom. Kontak Grace Fischer (082 718 4755).