Mossel Bay Advertiser

Hoër, verder en vinniger tydens kampioensk­ap

- Foto's: Tersia Marais

Puik prestasies is gelewer tydens Saterdagse Mosselbaai hoërskole atletiek kampioensk­ap wat by die Van Riebeeck-sportgrond­e plaasgevin­d het.

'n Groter as gewoonlik groep atlete het sterk hul aanspraak op 'n plek in die Eden hoërskole-atletieksp­an gemaak wat aan die Wes-Kaap-kampioensk­ap gaan deelneem en vir die ASWD atletieksp­an wat aan die ASA junior- en jeugkampio­enskap gaan deelneem, gekies kan word.

Tydens die byeenkoms is 39 rekords verbeter deur die volgende atlete:

Linel Engelbrech­t (meisie o/14) 3 000m (Curro),

Juanic Alberts (meisies o/19) spiesgooi, verspring, driesprong (Punt),

Andrea Kommer (meisies o/19) driesprong, verspring (Punt),

Zané Kruger - (meisies o/14) 90m hekkies, 300m hekkies, 400m (Curro),

Girard September (seuns o/15) 100m hekkies, 300m hekkies (Punt),

Bradley du Plessis (seuns o/15) 3 000m (Sao Bras),

Joshua Hermanus (seuns o/19) 110m hekkies (Punt),

Kaleph le Riche (seuns o/14) 800m (Curro), Jacques Fourie (seuns o/15) 800m, 1 500m (Punt),

Anika Snyders (meisies o/14) spiesgooi (Punt),

Elné Conradie (meisies o/17) 400m, 800m, 1 500m (Punt),

Eben Conradie (seuns o/19) 800m (Punt), Bradley Gerhardus (seuns o/14) 200m (Punt),

Anika Beukes (meisies o/14) 100m, 200m, verspring (Punt),

Jordan Jaars (seuns o/14) hoogspring, spiesgooi (Punt),

Cadi Josias (meisies o/17) 200m (Hillcrest), Marizaan van der Mescht (meisies o/19) 1 500m (Punt),

Lereen Mostert (meisies o/15) verspring (Punt),

Jandri Snyders (meisies o/14) 1 500m (Punt),

Anlo Ferreira (seuns o/17) 200m, 400m (Curro),

Leandré Engelbrech­t (meisies o/19) verspring (Punt),

Christiaan Welgemoed (seuns o/15) hamergooi (Punt),

Liam Kennemeyer (seuns o/17) driesprong (Punt)

Liandré Schoeman (meisies o/17) hamergooi (Curro)

Die atlete neem die komende naweek deel aan die ASWD / Eden hoërskolek­ampioenska­p in Oudtshoorn.

 ??  ?? ‘n Gedeelte van die groep van 160 atlete wat Mosselbaai se naam gaan hooghou tydens die ASWD / Eden hoërskole-kampioensk­appe op Oudtshoorn die naweek.
‘n Gedeelte van die groep van 160 atlete wat Mosselbaai se naam gaan hooghou tydens die ASWD / Eden hoërskole-kampioensk­appe op Oudtshoorn die naweek.
 ??  ?? Juanic Alberts sit alles in tydens die spiesgooi meisies o/19 waarin sy ‘n nuwe rekord opgestel het. Sy het ook nuwe rekords opgestel in die verspring en driesprong.
Juanic Alberts sit alles in tydens die spiesgooi meisies o/19 waarin sy ‘n nuwe rekord opgestel het. Sy het ook nuwe rekords opgestel in die verspring en driesprong.
 ??  ?? Mario Swanepoel seuns o/14 hamergooi is nog ‘n belowende atleet met baie potensiaal.
Mario Swanepoel seuns o/14 hamergooi is nog ‘n belowende atleet met baie potensiaal.
 ??  ?? Elize-Mari Beck het ‘n stywe pas gehandhaaf in die meisies o/17 400m.
Elize-Mari Beck het ‘n stywe pas gehandhaaf in die meisies o/17 400m.
 ??  ?? Dillan Crause van Punt het in die seuns o/19 gewigstoot en spiesgooi nuwe rekords opgestel.
Dillan Crause van Punt het in die seuns o/19 gewigstoot en spiesgooi nuwe rekords opgestel.
 ??  ?? Sarah Viljoen van Curro het soos gewoonlik haar alles ingesit in die items waaraan sy deelgeneem het.
Sarah Viljoen van Curro het soos gewoonlik haar alles ingesit in die items waaraan sy deelgeneem het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa