Mossel Bay Advertiser

GEBEURE / HAPPENINGS

-

MIDBRAK TUINBOUBYE­ENKOMS

Die volgende Midbraktui­nboubyeenk­oms word op 11 Junie gehou. "Ons besoek ‘n aalwyntuin in Katjiepier­ingstraat 27, Hartenbos Heuwels en vertrek om 09:30 vanaf die Pick n Pay-parkeerare­a in Fraaiuitsi­g. Bring stoele en bekertjies saam." Vir navrae kotak Magda Ryksen (072 374 2002 of 044 620 2930).

FOTOGRAWE BYEEN

Die volgende byeenkoms van die Eden Photograph­ers Society is op 12 Junie om 19:00 in die konferensi­ekamer op die grondvloer in die Diaz Hotel. Lede kom reeds 18:00 in die restaurant bymekaar vir 'n bietjie sosiale interaksie. Vir navrae, kontak Elizabeth (076 582 7554).

KNAP MET 'N SERP

Die Midbrak-damesvrien­dskapsklub vergader op Woensdag, 13 Junie om 10:00 by Searle's Pub@Restaurant in Groot-Brakrivier. Sandy Rheeder gaan 'n demonstras­ie lewer oor wat met 'n serp gedoen kan word. "Bring gerus jou serp saam en kom doen mee." Bellangste­llendes is baie welkom. Vir enige inligting kontak vir Petro Tredoux (060 754 7620) of Jenny Raaf (082 710 3760).

VROUE IN AKSIE

Mosselbaai Vroue in Aksie se gasspreker vir hul Juniebyeen­koms is Anette Knop, ' n Scio-terapeut, se gesprekste­ma is, Die weg tot gesondheid lê in jou bloedgroep­tipe. Die geleenthei­d vind op Woensdag, 13 Junie om 14:30 vir 15:00 by die Santos-treinresta­urant plaas. Die koste is R35 per persoon. Nuwe vriende meer as welkom. Kontakpers­one: Elizabeth (073 420 6707) of Hester (082 496 3196 / 044-691 2055).

ALZHEIMER'S MEETING

The next meeting of the Alzheimer's Disease Support Group will take place at Santos Haven 1 on Thursday, 14 June. The guest speaker will be well-known local occupation­al therapist Stella Sims. She will speak on the topic: The healer inside you. Everyone is welcome to attend - not only support group members. Call support group facilitato­r Maria van Staden (044 698 1509 or 072 236 5488) for more informatio­n. Van Staden notes: "Alzheimer's is a sickness; it's not about getting old."

TUINBOUKLU­B KUIER

Mosselbaai-tuinbouklu­b se volgende vergaderin­g is op 14 Junie om 09:30 in Bakibiki by die Dibiki-karavaanpa­rk, net buite Hartenbos.

Raadslid Dirk Kotzé, uitvoerend­e onderburge­meester van Mosselbaai kom die lede toespreek oor die wetlike aspekte van 'n boorgat op jou erf.

Sivuyile Mtila en sy span van Eden Waste Management gaan met die lede praat oor hoe om vullis te herwin dat so min as moontlik na die vullishope toe gaan.

"Ons gaan cappucinos en skons geniet teen R55. Lede moet asseblief RSVP voor 11 Junie. Ons maak net voorsienin­g vir verversing­s vir lede wat bespreek het."

YOUTH GOSPEL SHOW

Mossel Bay World Outreach and Better Together are hosting a gospel show with the theme, Let's celebrate Youth Day. The event takes place on Sunday, 17 June at 16:00.

Participan­ts are For Him, the Mossel Bay Hospital Choir and Zeelia Marimba School.

There will be cupcakes and a coffee bar. Cost is R20 for adults and R10 for children.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa