Mossel Bay Advertiser

Help Kindersorg en ACVV om hierdie mense te vind

-

Kindersorg SA Mosselbaai is dringend op soek na die volgende persone. Enige persoon met inliting kan die genoemde maatskapli­ke werkers kontak (044 693 4764).

• Die biologiese vader van ’n 13-jarige seun. Die biologiese moeder, Christelle Sydon is oorlede op 7 April 2008. Kontak me S Cunningham.

• Die biologiese vader van ’n 12-jarige meisie. Die biologiese moeder Sharon Rose Joseph is oorlede op 1 November 2013. Kontak me S Cunningham.

• Rudolf Booysen, die biologiese vader van ’n 14-jarige meisie. Die biologiese moeder Johanna Saayman is oorlede op 3 Junie 2013. Kontak, me S Cunningham.

• Die biologiese vader Paul Louw van ’n 13-jarige seun. Die biologiese moeder Ingrid Mcnab is oorlede op 26 September 2012. Kontak me V Ntabeni.

• Enige familieled­e van Bulelwa Puto wat oorlede is op die 30 April 2014 en Patrick Nkqangiso wat oorlede is op die 27 Oktober 2005. Hulle is die biologiese ouers van ‘n 17-jarige seun. Kontak mnr Rambauli.

• Die biologiese vader wat net bekend staan as Oscar en die biologiese moeder Alvira Jansen van ’n 12-jarige meisie. Die biologiese moeder is oorlede op 1 Januarie 2007. Kontak mnr Rambauli.

• Die biologiese vader van ’n 10-jarige meisie. Die biologiese moeder Ntombekhay­a

Dyantyi is oorlede op 6 Junie 2016. Kontak me V Ntabeni.

• Enige familieled­e van Mlungisi Kanase wat oorlede is op die 26 September 2012 en Ashlene Hendricks wat oorlede is op 8 Januarie 2017. Hulle is die biologiese ouers van ‘n 13-jarige en ‘n 17-jarige meisie. Kontak mnr Rambauli

• Die biologiese vader van ’n 10-jarige meisie. Die biologiese moeder Ntombekhay­a Dyantyi is oorlede op 6 Junie 2016. Kontak me V Ntabeni.

ACVV Maatskapli­ke dienste

• ACVV Mosselbaai maatskapli­ke dienste soek na Latasha Orayn in verband met haar twee kinders.

Sy is laas in Mosselbaai gesien. Mev E du Plessis, maatskapli­ke werker, kan gekontak word (044 691 1039).

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa