Be­ken­de draw­wer sterf

Mossel Bay Advertiser - - News - Lin­da S­parg

Har­ten­bos­ser Jan du Toit (68), 'n i­koon on­der die plaas­li­ke draw­wers­ge­meen­skap, is Sa­ter­dag, 22 Sep­tem­ber ty­dens sy draf­ses­sie oor­le­de.

Oom Toi­tjie, soos hy be­kend was, is ge­skei en het in die De­o­vil­le Park­kom­pleks ge­woon. Hy het geen kin­ders ge­had nie.

As lid van Har­ten­bos Draw­wers, het hy as groot­mees­ter deel­ge­neem.

Oom Toi­tjie was 'n goeie at­leet. Hy het goed pres­teer en in sy jon­ger dae ja­re tal­le pry­se vir sy at­le­tiek­pres­ta­sies ont­vang.

Ce­ci­le Nel, 'n lid van die Ned­bank­at­le­tiek­klub, wat dik­wels saam met Oom Toi­tjie ge­draf en ge­kui­er het, sê sy dood is 'n skok vir die draw­wers­ge­meen­skap. "Oom Jan het my baie ge­leer en ge­help," het Ce­ci­le vir die Mos­sel Bay Ad­ver­ti­ser ge­sê.

Dit is nog nie be­kend nie wat sy dood ver­oor­saak het. "Ons ver­moed dit was 'n hart­aan­val," het Ce­ci­le ge­sê. Geen na­dood­se­on­der­soek sal ge­doen word nie.

Oom Toi­tjie word Vry­dag, 28 Sep­tem­ber om 11:30 by die Har­ten­bos-be­graaf­plaas te rus­te ge­lê.

Die rou­diens word daar­na om 12:30 by die Har­ten­bos NG Kerk ge­hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.