Bo­me ver­sier om­ge­wing

Mossel Bay Advertiser - - News - Nic­key le Roux

Bo­me en bos­bou word reg deur Sep­tem­ber ge­vier en op Don­der­dag, 20 Sep­tem­ber het die uit­voe­ren­de bur­ge­mees­ter, raads­heer Har­ry Le­ven­dal, ver­ge­sel deur twee van sy uit­voe­ren­de raads­le­de, Ni­klaas Booi­sen en An­ton Del­le­mi­jn, daad by die woord ge­voeg en bo­me by die K­waNon­qa­ba­ge­meen­skap­saal ge­plant.

Twee ti­pes bo­me, die wil­de­pruim en wa­ter­bes­sie is op hier­die ter­rein ge­plant, hoe­wel ver­skeie an­der bo­me op an­der ter­rei­ne, on­der meer die nu­we be­graaf­plaas as deel van die vie­ring van Boom­plant­maand ge­plant is.

Per­so­neel van die di­rek­to­raat ge­meen­skaps­diens­te het da­rem voor­af die ga­te vir die plant van die bo­me voor­be­rei, maar die raads­le­de het fluks self die boom­pies in die grond ge­kry en die ga­te toe­ge­gooi. Boon­op het hul­le se­ker ge­maak dat die bo­me fier en reg­uit ge­plant is.

Fo­to: Wal­do S­wie­gers

‘n Deel­ne­mer aan die 2018 Sa­sol So­lar C­hal­len­ge sal van­dag, Vry­dag 28 Sep­tem­ber by die Lan­ge­berg Mall te sien wees.

Raads­lid Ni­klaas Booi­sen maak reg om die wa­ter­bes­sie­boom, ‘n vin­nig­groei­en­de boom te plant.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.