Vro­li­ke Len­te­fees

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment - Ter­sia Ma­rais

Die twee­de Len­te­fees wat by Fai­r­view Far­my­ard net bui­te Mos­sel­baai aan­ge­bied is, was weer eens 'n reu­se­suk­ses. Daar was ge­noeg vir al­mal om te ge­niet en die kos­stal­le­tjies en stal­le­tjies met 'n wye ver­skei­den­heid pro­duk­te, is goed on­der­steun.

Kan­sa se Bark for Li­fe het ook ge­sorg dat die vier­voe­ti­ges kon deel­neem en die pot­jie­kos­kom­pe­ti­sie se in­skry­wings­fooie het ook aan Kan­sa ge­gaan. S.M.A.R.T. (S­tran­ded Ma­ri­ne A­ni­mal Res­cue Te­am) was die an­der be­voor­deel­de or­ga­ni­sa­sie vir die dag.

Oud en jonk het in ver­skil­len­de ka­te­go­rieë mee­ge­ding om ge­sog­te skoon­heids­ti­tels. Die heer­li­ke weer was 'n bo­nus en al­mal het die plaas­at­mos­feer ge­niet.

Fo­to’s: Ter­sia Ma­rais

Wer­ner Bo­tha, Ri­aan S­troe­bel, Jo­han En­gel­brecht en An­ton Del­le­mi­jn was die be­oor­deelaars van die on­der­skeie kom­pe­ti­sies en hul­le is by­ge­staan deur Da­ni­ca Bar­nard.

Die ko­nin­gin van die Farm Yard is Ri­ta van Zyl (96).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.