Vroeë op­spo­ring van vrou­e­kan­ker

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Kan­sa bied van­jaar weer aan vroue die ge­leent­heid om papsme­re en bor­son­der­soe­ke te laat doen.

Die veld­tog vind plaas Dins­dag, 9 Ok­to­ber by die Mos­sel­baai-kli­niek in Ge­or­ge­weg.

As­ook op Woens­dag, 10 Ok­to­ber by die Har­ten­bos-kli­niek.

Bor­son­der­soe­ke en la­bo­ra­to­ri­um­kos­te vir papsme­re is R300. Hier­die geld is die dag met on­der­soek be­taal­baar.

Die papsme­re word deur dr A­man­da de Beer van Am­path uit­ge­voer, ter­wyl ver­pleeg­kun­di­ges die bor­son­der­soe­ke han­teer.

Ver­al jong da­mes wat reeds van­af ‘n vroeë ou­der­dom sek­su­eel ak­tief is en vroue wat nog nooit van te­vo­re ‘n pap­smeer ge­had het nie, word aan­ge­moe­dig om te be­spreek.

Jou ge­sond­heid is kos­baar, pas dit op.

Vroue wat ‘n his­to­rek­to­mie ge­had het, het nie no­dig om ‘n pap­smeer te doen nie, net as die o­pe­ra­sie weens kan­ker ge­doen is.

Vir ‘n af­spraak kon­tak Max­ie Wil­lem­se (082 958 3468).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.