Ver­dag­te met goe­de­re be­trap

Mossel Bay Advertiser - - Polisie | Police -

'n Po­li­sie­be­amp­te van die Mos­sel­baai-po­li­sie­sta­sie, ao A­man­da Lor­dan en Mos­sel­baai sek­tor 2-be­vel­voer­der, Peg­gy Roux het on­langs in­lig­ting ont­vang van moont­li­ke ge­steel­de goe­de­re wat in die Bo-dorp te koop aan­ge­bied word.

Hul­le het die ver­dag­tes in Kerk­straat op­ge­spoor en by ver­de­re on­der­soek dag­ga in een van die ver­dag­tes se be­sit ge­vind.

Die ge­steel­de ei­en­dom is te­rug­ge­vind en aan die ei­e­naar wat op Hei­de­rand woon te­rug be­sorg.

Die ver­dag­te is in heg­te­nis ge­neem en het in­tus­sen in die Mos­sel­baai­land­ros­hof ver­skyn.

Ad­ju­dant-of­fi­sier A­man­da Lor­dan, sta­sie­be­vel­voer­der lt kol Al­bert Hag­gard en Peg­gy Roux. Lui­te­nant-ko­lo­nel Hag­gard be­dank die le­de vir hul­le goeie werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.