Spe­si­a­le uit­stal­ling

Mossel Bay Advertiser - - News - Ter­sia Ma­rais

Die ge­wil­de Mos­sel­baai Blom­me­skou vind van­jaar van­af 12 tot 14 Ok­to­ber in die Di­as Mu­seum­kom­pleks plaas.

‘n Eer­ste vir die Mos­sel­baai Blom­me­skou is die u­nie­ke uit­stal­ling van C­har­les Kin­ne­ar. C­har­les is 'n wê­re­led­be­ken­de I­ke­ba­na kun­di­ge.

In­lig­ting en na­vrae kan ge­rig word per e­pos aan mbflo­wers­how@ gmail.com of deur 082 357 4549 te ska­kel.

C­har­les Kin­ne­ar by een van sy I­ke­ba­na mees­ter­stuk­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.