Ge­wil­de Her­berts­da­le Ok­to­ber­fees eers­daags

Mossel Bay Advertiser - - News -

Op Sa­ter­dag, 20 Ok­to­ber is dit weer sul­ke tyd wan­neer jy die ge­leent­heid kry om jou vries­kas vir De­sem­ber vol maak met goeie vleis, wors en maal­vleis teen bil­li­ke pry­se.

Her­berts­da­le se jaar­lik­se Ok­to­beer­fees vind op die 20ste Ok­to­ber plaas. Pit Mul­ler, 'n le­gen­de van Her­berts­da­le, maak al van 1995 die lek­ker­ste wors met sy eie ge­hei­me re­sep. Tot hui­dig­lik het hy al 14 556kg wors vir Her­berts­da­le se Ok­to­ber­fees ge­maak ... dit wil ge­doen wees.

By die fees­ter­rein gaan daar on­der meer ook die heer­lik­ste koe­ke, groen­te en eet­goed te koop wees. Daar gaan ook 'n la­er­sko­le tou­trek­kom­pe­ti­sie tus­sen van die top­sko­le in Suid-A­fri­ka wees.

"Kom ge­niet van­af 09:00 'n lek­ker dag op die plaas van Elof Mul­ler, on­ge­veer 10km voor Her­berts­da­le." Vir meer in­lig­ting ska­kel Lap­pies by 082 555 1466.

Pit Mul­ler maak al van 1995 wors vir die Her­berts­da­le Ok­to­ber­fees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.