On­der­steun buurt­wag

Mossel Bay Advertiser - - News -

Die On­der­dorp Buurt­wag hou op Dins­dag, 16 Ok­to­ber 'n spe­si­a­le jaar­ver­ga­de­ring om 18:00 by die San­tos T­rei­n­ak­ko­mo­da­sie kon­fe­ren­sie­ka­mer.

Aan­ge­leent­he­de oor grond­wet­li­ke ver­eis­tes vir lid­maat­skap, aan­slui­ting, her­ak­kre­di­ta­sie en die voort­be­staan van so­si­a­le­me­dia groe­pe sal be­spreek word.

Nog i­tems op die a­gen­da is: grond­wet­li­ke ver­eis­tes ra­ken­de maan­de­lik­se ver­ga­de­ring met le­de van die buurt­wag; va­kan­te pos­te op die uit­voe­ren­de ko­mi­tee van die On­der­dorp Buurt­wag; te­sou­rier; o­pe­ra­si­o­ne­le/ pro­jek­te be­stuur­der; pa­trol­lie ko­ör­di­neer­der; ad­di­si­o­ne­le le­de; in­stel­ling van nu­we struk­tu­re, om aan­vul­lend tot pa­trol­lies en ge­meen­skaps­vei­lig­heid te ver­se­ker.

Dit is vir die uit­voe­ren­de ko­mi­tee van die buurt­wag be­lang­rik om na­mens in­wo­ners en in be­lang van in­wo­ners en die ge­meen­skap op te tree.

E­ni­ge voor­stel­le word ver­wel­kom en die pu­bliek word uit­ge­nooi om deel van die ver­ga­de­ring te wees en in­set­te te le­wer.

Kon­tak Mar­tie Loub­ser, voor­sit­ter (071 514 4501), Art­hur Ri­or­dien, on­der­voor­sit­ter (082 702 2607) en Lin­die Ed­wards, se­kre­ta­ris (082 297 7165).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.