Klag­tes oor jaag­dui­wels

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

Pie­ter Aus­tin, skryf:

Hier­mee wil ek saam­stem met die vo­ri­ge kla­ers se skry­wes in die plaas­li­ke koe­rant oor die See­meeu­park-aan­ge­leent­heid.

Ek het al te­vo­re 'n skry­we ge­rig aan die ver­keers­de­par­te­ment.

Die skry­we het ver­al ge­gaan oor die ge­jaag van mo­tors en ook veld­mo­tor­fiet­se en vier­wiel­mo­tor­fiet­se.

Ek stem saam met mnr Groe­ne­wald dat mo­to­ris­te en af­le­we­rings­voer­tuie die spoed­grens moet hand­haaf.

Vir my klink dit nie heel­te­mal aan­vaar­baar dat spoed­wal­le nie sal help nie. Har­ten­bos­heu­wels, Men­ken­kop, Hei­de­rand, Da­na­baai, Bay­view en Har­ten­bos is voor­sien van spoed­wal­le. Wat is dan die pro­bleem met See­meeu­park?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.