K­rie­ket­fees ‘n reu­se suk­ses

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools - Ter­sia Ma­rais

Die jaar­lik­se KFC/Ho­ër­skool Punt K­rie­ket­fees het die af­ge­lo­pe paar dae plaas­ge­vind.

Hier­die jaar se groot suk­ses was die puik spel en mooi gees wat deu­ren­tyd ge­o­pen­baar is.

Na af­loop van die toer­nooi is daar ook ‘n toer­span ge­kies wat in sa­me­wer­king met Tra­vel & S­port, aan­staan­de jaar as die KFC Punt­fees­span oor­see sal gaan toer.

Lan­gen­ho­ven Gim­na­si­um van Oudts­hoorn het al­drie hul wed­stry­de ge­wen en het uit­ge­staan op die veld. Hoe­wel Ho­ër­skool Punt met 6 lo­pies teen Paarl Gim ver­loor het, het die plaas­li­ke man­ne puik spel ge­le­wer. Ho­ër­skool Ou­te­ni­qua het ook al­bei hul wed­stry­de ge­wen.

Fo­to: Ter­sia Ma­rais

Hier drie­sprong-at­leet van Ho­ër­skool Punt het be­son­der goed ge­vaar is sy i­tem.

JH Marx van Punt het 70 lo­pies ge­slaan in die na­el­byt wed­stryd teen Paarl Gim.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.