ACVV Ke­na­ni huis vir per­so­ne met ge­stremd­he­de

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

‘n Huis vir per­so­ne met ge­stremd­he­de is be­skik­baar ge­maak in Alp­hastraat Mos­sel­baai om by­stand te bied. Hier­die huis is die eer­ste van sy soort in die gro­ter Mos­sel­baai-a­rea. Die huis bied in­wo­ning en ‘n dag­s­org­fa­si­li­teit waar werk­skep­ping en vaar­dig­heids­ont­wik­ke­ling (arts and crafts) ont­wik­kel word.

Die ACVV Ke­na­ni se huis vir per­so­ne met ge­stremd­he­de het reeds in­trek­kers, maar het nog plek­ke be­skik­baar vir self­ver­sor­gen­de, vol­was­se, ge­strem­de mans.

Vir e­ni­ge na­vrae kon­tak, Su­san Bos­hoff, die be­stuur­der van die ACVV Ke­na­ni (044 690 3794).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.