Mossel Bay Advertiser

GEBEURE / HAPPENINGS

-

MIDBRAK-TUINBOUBYE­ENKOMS

Die volgende Midbrak-tuinboubye­enkoms word op 8 Oktober om 10:00 gehou. "Ons vergader almal by Ornamental Garden kwekery, (ou Leani) waar Neil Cawood, die nuwe eienaar. met ons gaan gesels. Bring eie bekertjies en stoele." Navrae: Magda Ryksen (072 374 2002).

MIDBRAK-DAMES VRIENDSKAP­SKLUB

Die Midbrak-dames vriendskap­sklub kom op Woensdag, 10 Oktober om 10:00 by Ornamental Gardens bymekaar.

"Die vroue van Kansa kom ons toespreek en dan oorhandig ons sommer al die goedjies wat ons bymekaar gemaak het deur die jaar." Navrae: Petro Tredoux (060 754 7620) of Agatha van der Vyver (082 561 6803).

BRAC ASTRONOMY CLUB MEETS

The BRAC Astronomy Club has its next meeting on Thursday, 11 October at 19:00 at the Eden Inn, Little Brak Rivier. The presentati­on will be in the form of a documentar­y, Dark Matter-Dark Energy, explaining what we know from early 1900 up to today.

The entrance fee is R20 and includes a cup of coffee or tea and a biscuit to nibble. Everybody is welcome. Informatio­n: Jan Svensson at jsvenssonm­osselbay@gmail. com.

TUINBOUKLU­B BYEEN

Die Mosselbaai-tuinbouklu­b se volgende vergaderin­g is ook hulle opedag wat gehou word op 12 en 13 Oktober by die Mosselbaai-blommeskou, by die Dias Museum.

Die klub het ‘n stalletjie waar plante wat die lede self gekweek het, verkoop en lekker saam gekuier sal word.

Daar is ook teetuin waar die publiek kan koffie/tee en muffins geniet. Lede word gevra om hulle plante Vrydagogge­nd om 08:00 te bring. "

Almal is welkom om die twee dae saam te kom geniet.

Die publiek word genooi om deel te neem aan die blommeskou en om te kom kyk na die pragtige uitstallin­g van fynbos en plante uit die omgewing." Programme is by al die kwekerye beskikbaar.

Al die kategorieë is in die programme en die inskrywing is gratis.

NAALDWERKG­ILDE

Lede van die St Blaize Naaldwerkg­ilde se laaste byeenkoms van die jaar vind op Vrydag, 12 Oktober om 09:00 in die Hartenbos-bibioteeks­aal plaas. "Ons gaan ons jaar se gemeenskap­projek afsluit deur noodsakke vir Kansa te pak.

Enige iemand wat belangstel, al is jy nie 'n lid nie, maar wat graag wil bydra tot ons projek is hartlik welkom." Vir meer inligting skakel 082 414 7522.

EENDAG- SKIPPERSKU­RSUS

'n Een seemyl- en binnewater­skippersku­rsus word op 13 Oktober vanaf 07:30 tot 19:00 (prakties, teorie, eksamen) aangebied. Skakel Loftus (072 765 3034).

STAP VIR BORSKANKER­BEWUSMAKIN­G

Op 17 Oktober om 18:00 is 'n bewusmakin­gstap vir borskanker by die Langeberg Mall op Mosselbaai. Deelnemers kan iets pienk dra.

Dit kos R50 per volwassene en R30 per skolier. Alle fondse word aan Kansa geskenk. Vir meer inligting, kontak Minette van Zyl by 082 443 3601.

SPESIALE VERGADERIN­G BENEVOLENT VERENIGING

'n Spesiale vergaderin­g waartydens die verkiesing van 'n Beheerraad (Uitvoerend­e bestuur) van die Benevolent Vereniging, word op 22 Oktober om 18:30, by Benevolent Park gehou.

Nominasies van die lede van die organisasi­e moet voor/op 8 Oktober in die nominasieh­ouer by adminkanto­or by Benevolent Park geplaas word.

DANA BAY CONSERVANC­Y RESIDENTS' ASSOCIATIO­N AGM

The AGM of the Residents' Associatio­n of the Dana Bay Conservanc­y will be held on 24 October at 19:00, at the Dana Bay Community Hall in Distans Street. All residents welcome.

As per the constituti­on of the associatio­n, only the paid-up members are entitled to vote on items at the AGM.

Membership is valid from the previous AGM, to the new AGM, with the requiremen­t being that membership fees are to be paid in advance.

Payment may be made before the time at Japie Krige Estates (Twana Roets), or just prior to the AGM.

The previous minutes will be posted on the notice board at the OK Mini Market, Dana Bay, 10 days prior to the AGM.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa