SPORTBROKKIES / S­PORT IN SHORT

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

SKOTE KLAP WEER MÔRE

Die Neill Ca­litz-skiet­klub se Ok­to­ber-skiet­kom­pe­ti­sie vind môre, Sa­ter­dag 6 Ok­to­ber van­af 09:00 plaas. Al­le le­de is wel­kom om deel te neem.

ALL SAINTS DEUR­NAG-HENGELKOMPETISIE

Van­jaar se All Saints CMS-hengelkompetisie vind hier­die na­week, 5 en 6 Ok­to­ber, plaas. In­skry­wings is van­dag, Vry­dag 5 Ok­to­ber, oop van­af 15:00 tot 18:00 by die Cal­tex-diens­sta­sie in D'Al­mei­da. In­weeg is die Sa­ter­dag by die kor­rek­tie­we diens­te se la­pa. Die skaal sluit stip­te­lik om 16:00. Die kos­te is R60 en ver­ver­sings sal be­dien word by die in­weeg. Daar is 'n ver­skei­den­heid pry­se wat in­sluit vis­stok­ke, ge­reed­skap en ka­trol­le. Vir ver­de­re na­vrae kon­tak Ed­die (082 562 2425), Ja­mes (073 940 9886) of Quin­ton (083 493 8333).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.