Da­nie se dui­we maak skoon­skip

Mossel Bay Advertiser - - Skole | Schools -

Da­nie Bar­nard het die af­ge­lo­pe na­week be­hoor­lik skoon­skip ge­maak in die wed­vlug­te van Kroon­stad (876km) deur bei­de die ope 1 en 2 af­de­lings in die Mos­sel­baai-klub te wen en ook die wen­po­si­sie in die ope 1 in die E­den fe­de­ra­sie in te neem.T­hys S­teen­kamp neem die twee­de plek in die klub se ope 1 af­de­ling in met Jan du P­les­sis der­de en Jan Rous­seau vier­de en vyf­de.

Die twee­de plek in die klub se ope 2 word ook deur Da­nie in­ge­neem met Jan Rous­seau der­de, Chris­to P­re­to­ri­us vier­de en C­hap­mar vyf­de.

Mos­sel­baai se dui­we­boe­re het uit­ste­kend in die fe­de­ra­sie pres­teer deur 15 plek­ke on­der die top 20 plek­ke in bei­de die ope 1 en 2 af­de­lings in te neem.

Die laas­te wed­vlug­te van die 2018 sei­soen vind hier­die na­week plaas wan­neer die dui­we Sa­ter­dag in twee af­de­lings op Kop­pies los­ge­laat word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.