Goeie pres­ta­sies ty­dens

Mossel Bay Advertiser - - Kuns & Vermaak -

Wil­lie Ger­mis­huys, Ma­ri­us van Wyk en Su­zet­te Her­rer het al­ge­heel die bes­te ge­vaar ty­dens ver­le­de Sa­ter­dag se skiet­kom­pe­ti­sie van die Neill Ca­litz-skiet­klub. Goeie kom­pe­ti­sie is on­der­vind en Ma­ris­ka van Wyk se oor­win­ning in die 9mm was waar­skyn­lik die bes­te pres­ta­sie van die dag.

Uit­slae

10m: 1. Wil­lie Ger­mis­huys; 2. Ma­ris­ka van Wyk; 3. Su­zet­te Her­rer, Ma­ri­us van Wyk en Jo­han­na Ger­mis­huys; 6. I­van Mad­di­son.

20m: 1. Wil­lie Ger­mis­huys; 2. Su­zet­te Her­rer; 3. Ma­ri­us van Wyk; 4. Gert Nel; 5. Chris Bos­hoff; 6. Han­nes In­gram.

20m snel­vuur: 1. Wil­lie Ger­mis­huys; 2. Ma­ri­us van Wyk; 3. Chris Bos­hoff; 4. I­van Mad­di­son; 5. Su­zet­te Her­rer; 6. Ma­ris­ka van Wyk.

10-20m sil­ho­ët­te: 1. Ma­ri­us van Wyk; 2. Jo­han­na Ger­mis­huys; 3. Chris Bos­hoff, Ma­ris­ka van Wyk, Su­zet­te Her­rer en Soe­kie Bos­hoff.

20m sil­ho­ët­te: 1. Su­zet­te Her­rer; 2. Chris Bos­hoff en Ma­ri­us van Wyk; 4. Wil­lie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.