Mossel Bay Advertiser

Tuishulp by ACVV Kenani

-

Is jy moeg om elke dag dieselfde huistake te verrig soos skoonmaak, was en stryk? Die ACVV Kenani het die antwoord, aangesien Kenani-tuishulpdi­enste aanbied. Kenani se tuishulpdi­enste is beskikbaar aan diegene wat nie meer werkies in die huis wil of kan voltooi nie. "Ons het betroubare tuishulpe wat dienste lewer aan inwoners van Mosselbaai." Vir navrae, skakel 044 690 3204.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa