Mossel Bay Advertiser

Touch of Class môre aand by Carpe Diem

-

Carpe Diem Skool op George bied môre aand, Saterdag, 27 Oktober om 19:00 Onnerridak aan met Touch of Class (foto) wat gaan optree. Kos, kaasborde en wyn sal vanaf 17:00 beskikbaar wees. Die geld wat ingesamel word sal aangewend word om wegdoenbar­e doeke vir die leerders van Carpe Diem te koop. Kontak Just Property (044 874 0192) vir meer inligting.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa