Pien­kes stap weer vir kan­ker

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment - Ter­sia Ma­rais

'n Suk­ses­vol­le bors­kan­ker­be­wus­ma­king­stap, S­ha­des of Pienk, is op 17 Ok­to­ber deur Kan­sa in sa­me­wer­king met die Lan­ge­berg Mall in Mos­sel­baai vir die der­de ag­ter­een­vol­gen­de jaar aan­ge­bied. On­ge­veer 120 per­so­ne, uit­ge­dos in pienk, het die 5km­pret­stap aan­ge­durf. Dit was ‘n pret­ti­ge en ont­span­ne at­mos­feer en die deel­ne­mers het ge­niet om deel hier­van te wees.

A­ni­na Mei­ring streeks­ko­ör­di­neer­der vir diens­le­we­ring van Kan­sa het al­le bors­kan­ker oor­win­naars voor die stap vo­ren­toe ge­roep en aan hul­le eer be­toon. Sy het ook ‘n kort bors­kan­ker­be­wus­ma­kings bood­skap aan die stap­pers oor­ge­dra en hul­le ge­maan om maan­de­liks self bor­son­der­soe­ke te doen.

El­ke stap­per is aan die ein­de van die 5km be­loon met ‘n gla­sie Po­we­ra­de en ‘n la­pel­wa­pen met ‘n slag­spreuk daar­op.

Die bors­kan­ker­be­wus­ma­king­stap is een van Kan­sa se streeks­pro­jek­te om geld in te sa­mel vir kan­ker­be­wus­ma­kings­pro­jek­te in die Suid-Kaap/Ka­roo. Op 6 No­vem­ber bied Kan­sa ook in Groot Brak by La­er­skool Vo­ren­toe se sport­gron­de ‘n bors­kan­ker­be­wus­ma­king stap aan. Al­mal word ge­nooi om deel te neem en Kan­sa kop­pel die te­ma Prams, pe­dals and paws aan die stap in Groot Brak. Die gemeenskap word aan­ge­moe­dig om ook iets pienk te dra vir die bors­kan­ker­be­wus­ma­king. In­skry­wings sal op die dag van­af 17:00 ge­doen word en die stap sal amp­te­lik om 18:00 be­gin.

Fo­to’s: Nickey le Roux

Die o­pe­ra­si­o­ne­le be­stuur­der van die Al­ma-kli­niek, sr Ro­se­li­ne A­rends (twee­de van links) en die ge­leent­heid­spre­ker, Ja­ni­ne Frost (twee­de van regs) saam met gas­te wat die bors­kan­ker­be­wust­heids­by­een­koms by­ge­woon het.

Na­dat sy bors­kan­ker oor­win het, ge­tuig Sa­diya Moe­rat van die on­der­steu­ning wat sy van die per­so­neel van die Al­ma-kli­niek en van Kan­sa in haar stryd teen die siek­te ont­vang het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.