Mossel Bay Advertiser

Wees bedag op winkeldiew­e

-

Die Da Gamaskop-polisie ondersoek 'n saak van winkeldief­stal waarin hierdie twee verdagtes gesoek word. Die persone het volgens inligting gedurende die afgelope naweek toegeslaan op Mr Price in die Langeberg Mall. Die polisie versoek die gemeenskap asook die personeel van besighede om op die uitkyk te wees vir verdagte persone, aangesien dit vermoedeli­k 'n sindikaat bestaande uit vier persone is wat by hierdie misdaad betrokke is.

Enige persoon met inligting word versoek om die ondersoekb­eampte ao Deon Louw te kontak (082 522 1678).

 ??  ?? Hierdie twee verdagtes word gesoek in verband met winkeldief­stal.
Hierdie twee verdagtes word gesoek in verband met winkeldief­stal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa