Mossel Bay Advertiser

Handelaars vergader met polisie

-

Die Da Gamaskop-polisie het vandeeswee­k met hulle tweedehand­se handelaars­forum byeengekom. Tydens die byeenkoms is belangrike inligting gedeel aangaande die onwettige handel in tweedehand­se goedere. Forumlede is bedank vir hulle samewerkin­g en weer eens gesensitee­r om voortduren­d met die SAPD saam te werk.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa