Re­ser­vis­te ver­eer

Mossel Bay Advertiser - - Polisie | Police -

Die Da Ga­mas­kop­po­li­sie is be­voor­reg om le­de van hul­le re­ser­vis­te­span te hê wat reeds ja­re­lan­ge ge­troue diens aan die s­ta­sie le­wer. Ty­dens 'n on­lang­se se­re­mo­nie ge­hou by die po­li­sie­sta­sie, is me­dal­jes oor­han­dig om le­de te be­dank vir hul­le ge­troue diens van 10 jaar en lan­ger.

Re­ser­vis­te saam met be­stuurs­le­de van die Da Ga­mas­kop-po­li­sie wat me­dal­jes aan hul­le oor­han­dig het.

Die hoof­re­ser­vis, Te­ran­ce Tay­lor (regs), is reeds 23 jaar ver­bon­de aan die Da Ga­mas­kop-po­li­sie. Hier is hy saam met ao Hein Mey­er en die hoof van vi­su­e­le po­li­si­ë­ring, lt kol Chris Mei­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.