Mossel Bay Advertiser

Dankie aan almal vir suksesvoll­e skou

-

Die organiseer­ders van die Mosselbaai­blommeskou, skryf:

Graag wil die organiseer­ders van die Mosselbaai-blommeskou die volgende helpers en borge bedank vir die sukses van die skou: Marie Lofty Eaten en haar span, Karien Butler, Magda Ryksen, Ornamental Garden vir hul tuine se uitlê.

Charles Kinnear vir al sy ikebanauit­stallings. S.M.A.R.T, Gastehuisg­ilde, AfriForum, Seesig Motors vir hul uitstallin­gs asook al die vroue wat gehelp het.

Annette van der Poel en Drienie Small vir die rangskikki­ng by die ingang van die Graanskuur, Mosselbaai-tuinbouklu­b vir hul bydrae met die teetuin en plantverko­pe om die skou 'n sukses te maak, Mosselbaai Toerisme vir al hul publisitei­t en hulp om pryse te kry, Mossel Bay Advertiser vir publisitei­t vernaamlik Tersia Marais se hulp.

Al die Dias Museum-personeel vir al hul harde werk en verdraagsa­amheid met die ontwrigtin­g - ons waardeer dit opreg die deelnemers wat ingeskryf het. Sonder hulle sal daar nie 'n skou wees nie en die persone wat gehelp het met die beoordelin­g van die blomme en plante. Dankie aan ons borge vir die geskenke. Eerstens Friends of the Museum vir die geldelike ondersteun­ing, Albert Wiffen van Delfino's en Blue Shed, Portia Diaz / Stars, Botliersko­p, Garden Route Game Lodge, Jackal on the Beach, Romonza plesierboo­t, The Point Hotel, Santos Express Train-restaurant, Protek, Garden Route Casino, Mosselbaai­munisipali­teit vir hang van die banier.

As ons iemand uitgelaat vra ons om verskoning. Ons waardeer dit opreg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa