Uit­ste­ken­de diens­le­we­ring deur SAPD Groot-Brak­ri­vier

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

E­wald, skryf:

Ons woon op Jef­fe­rys­baai en het ver­le­de week by my sus­ter op Ree­bok ge­kui­er.

Op Son­dag­og­gend, 21 Ok­to­ber het my sus­ter om on­ge­veer 11:00 'n saak van dief­stal by die Groot-Brak­ri­vier­po­li­sie­sta­sie aan­ge­meld. Die oom­blik toe sy by die strand­huis op Ree­bok stil­hou, hou die speur­der wat die saak on­der­soek, ook daar stil. Om on­ge­veer 14:00 is daar 'n klop aan die voor­deur - die SAPD­vin­ger­af­druk­ke­be­amp­te.

Baie dan­kie vir die uit­ste­ken­de diens­le­we­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.