Mossel Bay Advertiser

Men Society spreek dank uit

-

Church Men Society, skryf:

Na afloop van 'n geslaagde deurnaghen­gelkompeti­sie deur die All Saints Church Men Society, bedank hulle die volgende borge:

Arendse Bouers (hoofborg), Go-fish Da Nova, JJ Marine, Mono Taxis, Spar Da Nova, Roadway Liquor, Rendevoux Laundry, D'Fine Hair Studio en X-treme.

Dank ook aan die volgende donateurs:

Lawrence Makonyana, Calvyn Mann, Kitt Jones, Peter Fillies, Erica Meyer, Beatie Hons, Bill Jacobs, Ronald Steenberg, Jeff van Niekerk, De Jagers Uitrusting, Nestlé werkers, Hein Alberts, Anselina Smith, Shireen Noble, Chris Micheals, Moria Fillies, Vader Losper, Ethel van Aswegen, Venthal van Aswegen.

Almal wat kaartjies gekoop het en deelgeneem het, word hartlik bedank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa