Mossel Bay Advertiser

Welkom by Park

-

Daar was groot opwinding by Laerskool Park toe die graad RR-, R- en 1-leerders op 12 Oktober die geleenthei­d kry om hulle nuwe juffrou vir 2019 te ontmoet. Daar was ook die aand van 11 Oktober ‘n bekendstel­lingsaand vir die ouers van Laerskool Park se graad-1’s vir 2019. Cynthia Linde van Soetlief faam het ‘n waardevoll­e boodskap met die ouers kom deel.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa