Mossel Bay Advertiser

Punt fotograwe ontdek

-

Altesaam 30 fotograwe van Hoërskool Punt moes onlangs 'n raaisel met die tema “Live Life”, uitwerk en gaan uitleef op die pragtige canola-lande net buite Mosselbaai. Tussen die canola kon elke fotograaf sy eie unieke foto's neem.

 ??  ?? Nog een van Sarah Vorster se foto’s.Graad 8 leerder, Sarah Vorster se foto.
Nog een van Sarah Vorster se foto’s.Graad 8 leerder, Sarah Vorster se foto.
 ??  ?? Caitlin Strydom se foto.
Caitlin Strydom se foto.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa