Mossel Bay Advertiser

Volkskerk van Afrika hou gholfdag

-

Die Volkskerk van Afrika Mosselbaai hou op Sondag, 28 Oktober ‘n gholfdag by die Mosselbaai-gholfbaan. Die kompetisie­formaat is ‘n individuel­e stableford en die inskrywing­sfooi is R250 per speler. Groot pryse is op die spel. Lekker vleispryse; naaste aan die pen en vele ander aantreklik­e pryse. Daar sal ook verversing­s by die natgate wees. Vir navrae kontak Joey Daniels (065 892 3990) of David Philips (083 981 5770).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa