Mossel Bay Advertiser

Hartenbos-rolbalklub speel driespel

-

Judy Swart, Basie du Preez en Elsie Jacobs het Donderdag,

18 Oktober se Hartenbosd­riespelkam­pioenskap gewen.

Dit was die klub eerste driespelka­mpioenskap.

Die dag se spel is moontlik gemaak deur Johan Stander van Momentum (borg), Koos van Rensburg (reëlings), Charlotte du Raan en haar span in die kombuis, Koot Lategan vir die bane, die klubpresid­ent Pieter Greeff en vise-president, Hannes Oliver vir al hulle harde werk.

Die klub bedank ook rolbalklub­s soos Outeniqua, Oudsthoorn en Mosselbaai wat gereeld kom deelnaam aan hul toernooie.

 ??  ?? The team from Dias Primary School.
The team from Dias Primary School.
 ??  ?? Judy Swart (van links), Basie du Preez en Elsie Jacobs is die wenners van die afgelope Hartenbos-driespelka­mpioenskap. By hulle staan die klubpresid­ent, Pieter Greeff.
Judy Swart (van links), Basie du Preez en Elsie Jacobs is die wenners van die afgelope Hartenbos-driespelka­mpioenskap. By hulle staan die klubpresid­ent, Pieter Greeff.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa