Mossel Bay Advertiser

Weekend cricket fixtures

-

The fixtures in the SWD league competitio­ns for the weekend are: Saturday 10 November

Premier league

Western Hope vs George, Mossel Bay vs Knysna Cavaliers and Harlequins Forces vs Pioneers

Promotion league

KwaNonqaba vs New Dawn Park, Hartenbos vs Sussex, Mayflower vs Blanco, Riversdale vs Albertinia, Heidelberg United vs Melkhoutfo­ntein, Ladismith vs Masakhane and Pirates United vs Wilderness Vipers

Reserve league

Bongolethu B vs Harlequins Forces B

Women’s league

Dysselsdor­p vs Thembaleth­u Sunday, 11 November

Premier league

Harlequins Forces vs Western Hope

Promotion league

Calitzdorp Young Stars vs Masakhane

Reserve league

Western Hope B vs Mossel Bay B and Union Stars C vs Sussex B

Women’s league

Ramblers vs Thembaleth­u

Lede van die SAPD verteenwoo­rdigend van verskillen­de stasies op Mosselbaai het deelgeneem aan die intermagte rolbalkomp­etsie wat vanaf 31 Oktober tot 2 November in Kaapstad plaasgevin­d het.

Daar is teen spanne verteenwoo­rdigend van agt verskillen­de magte meegeding. Die plaaslike SAPD-span het tweede in die kompetisie geëindig, met korrektiew­e dienste se span in die eerste plek.

Daar het ook 24 driespelsp­anne (tripsspann­e) aan die kompetisie deelgeneem. Die SAPD-span onder leiding van kapt Wollie Fourie het in die tweede plek geëindig en 'n silwermeda­lje vir hulle spel ingepalm.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa