S­pier­tier: self­stan­di­ge naam­woord, spier­tie­re (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend).

Mossel Bay Advertiser - - Briewe | Letters -

Die Mos­sel Bay Ad­ver­ti­ser on­der­steun die Woor­de­boek van die A­fri­kaan­se Taal (WAT) se Woord van die Week-i­ni­si­a­tief. Om ‘n woord te borg, gaan na www.wat.co.za

S­pier­tier self­stan­di­ge naam­woord, spier­tie­re (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend). Ie­mand wie se spie­re baie goed ont­wik­kel is; sin. spier­bol (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), spier­bon­del (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), spie­re­waai­er (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), spier­pa­leis (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend), vleis­pa­leis (skert­send of e­nig­sins neer­ha­lend). “Met die S­harks se fi­sie­ke spe­lers ag­ter­langs … gaan … dié spier­tie­re met bru­te krag die voor­deel­lyn pro­beer oor­steek.” (Beeld, 18 Fe­bru­a­rie 2003, 16).

Vgl KRAGMAN 1 a, LIGGAAMSBOUER 1, SPIERREUS. ©WAT

E­ben Et­ze­beth wys sy spie­re.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.