K­lein­boe­re kry droog­te­hulp

Mossel Bay Advertiser - - News - S­haun Prins

Die boer­de­ry­ge­meen­skap in die Gou­rits­ri­vier­dis­trik kry baie swaar met die hui­di­ge droog­te. Die k­lein­boe­re van Buis­plaas maak staat op die kos­ba­re wa­ter­bron van die Gou­rits­ri­vier vir hul be­staans­boer­de­ry, maar weens die droog­te, ly hul­le die­re. Die k­lein­boe­re het 'n voersken­king van die proef­plaas op Ge­or­ge ont­vang en die sken­king, as­ook die goeie re­ën die af­ge­lo­pe week het groot ver­lig­ting ge­bring. Die voer is deur Tran­sand van­af Ge­or­ge na Buis­plaas ver­voer. Die k­lein­boe­re be­dank op­reg me­ne­re Wil­lie en C­har­les Ro­bert­son van Tran­sand.

Met be­hulp van Tran­sand het k­lein­boe­re van die droog­te­ge­teis­ter­de Buis­plaas in die Her­berts­da­le­dis­trik on­langs ‘n ruim sken­king van vee­voer van die proef­plaas op Ge­or­ge ont­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.