Sang­kom­pe­ti­sie se 25 ge­kies

Mossel Bay Advertiser - - News -

Die Un­der­dog-sang­kom­pe­ti­sie, aan­ge­bied deur Ma­ve­rix Mu­siek in sa­me­wer­king met die ATKV Har­ten­bos, het groot be­lang­stel­ling land­wyd ont­lok. Deel­ne­mers van so­ver as die spog­buurt Sand­ton in Jo­han­nes­burg, Gau­teng tot in Durban het kom aan­spraak maak op die pry­se ter waar­de van R56 000.

Uit die tal­le in­skry­wings is daar uit­ein­de­lik 'n top 25 ge­kies. Die fi­naal vind plaas op 1 De­sem­ber om 19:00 by die Na Don­ker S­kof­fel­skuur, Har­ten­bos Seefront.

Die top 25 is: A­ri­sia G­rif­fin, Mi­chel­le Car­stens, Ja­ni­ne Fou­rie, Ju­and­re Bar­nard, Han­ne­lie K­hou­ry, Mag­nus Ne­ve­ling, B­ren­che Loub­ser, E­li­zeMa­ri Beck, Le­a­ni Jor­daan, Chriszel­da S­teyn, A­mor Coet­zee, Za­ne Jou­bert, Ger­hard Pa­ce, An­ti­o­net­te Sny­ders, Tal­lu­lah Jan­son, Ivy-Ann May, Ma­rie­na S­tan­der, Ma­ri­us Land­man, C­har­ne Sny­man, Di­handri Groe­ne­woud, Jo­han­ne Hen­ning, Da­ne Prins, Don­ne Coet­zee, Al­dru­wa­no Baard­man en Wi­han Ester­huy­ze. Kon­tak die or­ga­ni­seer­ders, A­li­cia en Ko­bus (064 307 8542) vir meer be­son­der­he­de. Kaar­tjies kos R50 om die ge­leent­heid by te woon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.