Geen ar­res­ta­sies in ver­f­gooi­saak

Mossel Bay Advertiser - - Art & Entertainment -

Nog geen ver­dag­tes is ge­ar­res­teer na­dat d­rie ei­en­dom­me ver­le­de na­week met verf in kon­do­me be­ska­dig is nie.

Die po­li­sie on­der­soek d­rie voor­val­le op Fraai­uit­sig, Har­ten­bos en Da­na­baai.

Die voor­val­le hou na be­we­ring ver­bind met tie­ners van 'n ho­ër­skool op Mos­sel­baai wat in 'n ve­ny­ni­ge ve­te met me­kaar ge­wik­kel is.

Die ver­dag­te/s het lig­te groen, blou en wit verf in kon­do­me ge­sit en dit on­der meer teen die wo­nings se mu­re ge­gooi en een van die kla­ers se ska­de bloop meer as R100 000 om­dat sy blou Ford Ran­ger-bak­kie ook met verf ge­gooi is.

Groot-Brak­ri­vier se po­li­sie­woord­voer­der, kst Lau­ri­an­ne Bo­tha sê die on­der­soek duur voort.

Die po­li­sie het be­slag ge­lê op die kon­do­me wat met verf ge­vul is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.